Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Ma ry haar 3-jarige seuntjie dood, is ‘stukkend’
AJ Small (3) is Maandag dood nadat sy ma, Bernadette, per ongeluk oor hom gery het.

’n Kleuter van Koppies in die Vrystaat is Maandag dood nadat sy ma oor hom gery het.

AJ Small (3) se ma, Bernadette, sê in ’n Facebook-inskrywing ná die tragiese gebeure:

AJ Mamma is so bitterlik. Ek belowe ek het jou nie gesien nie. Jy hoef my nie te vergewe nie. Hel kan oor breek en ek sal dit vat want ek verdien dit. Ek mis jou so baie bitterlik. Ek kan nie genoeg jammer sê nie. Lief jou met my alles.

Ao. Loraine Earl, ’n polisiewoordvoerder, sê AJ is Maandag in ’n hospitaal in Kroonstad dood.

Ria Small, AJ se ouma, het gesê: “Ons is nou te stukkend om te praat.”

Meer oor:  Koppies  |  Doodgery  |  Ma
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.