Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Man beseer toe hy in sloot val
ER-paramedici help man wat in ’n sloot val.Foto: Verskaf - ER 24

’n Man is ernstig beseer toe hy by ’n bouperseel in Durbanville in ’n sloot geval het.

Russel Meiring, woordvoerder van ER-24, sê toe paramedici op die toneel aangekom het, het hulle die slagoffer langs ’n groot sloot gekry.

“Ons verstaan dat ’n groot metaalstaaf in die man se bobeen deurboor het toe hy in die sloot geval het."

Meiring sê die man is vir sy beserings behandel en is pyn medikasie gegee voordat hy na die Mediclinic Durbanville vervoer is vir verdere behandeling.

Meiring sê die omstandighede rondom die voorval is nog nie bekend nie.

Meer oor:  Durbanville  |  Beseer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.