Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Man oorleef na trein hom tref
'n Man het oorleef na hy deur 'n trein by die Umlaas-stasie getref is. Foto: ER24

’n Man is in 'n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy Saterdagoggend op Umlaas-stasie in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal deur ’n trein getref is.

Volgens Russel Meiring, ER24-woordvoerder, het die man langs die treinspoor gelê toe paramedici om 11:20 by die toneel opdaag.

“Hy het verskeie beserings gehad en was in ’n kritieke toestand,” sê Meiring.

Hy het na die Edenvale provinsiale hospitaal vervoer.

Die polisiekantoor ondersoek die voorval.

Meer oor:  Er24  |  Russel Meiring  |  Pietermaritzburg  |  Kzn  |  Hospitaal  |  Raakgery
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.