Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Man sterf ná bestuurder in 10 fietsryers vasry, wegjaag

’n Man is dood toe ’n voertuig Vrydagoggend in Centurion in ’n groep van tien fietsryers ingeploeg en weggejaag het.

Isaac Mahamba, woordvoerder van die Tshwane-metropolisie, sê die tref-en-trap-ongeluk het omstreeks 06:00 op die R55-hoofweg tussen Laudium en Valhalla gebeur.

Van die ander fietsryers is lig beseer. Die pad is steeds vir verkeer gesluit.

Die ongelukstoneel op die R55-hoofweg by Centurion waar ‘n motoris in ’n groep fietsryers ingeploeg en weggejaag het. Foto: VERSKAF

Meer oor:  Fietsryers  |  Tref-En-Trap-Ongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.