Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Man wat verdwyn toe hy gaan visvang se lyk gekry

Die lyk van ’n man, vermoedelik in sy 20, is Dinsdagoggend in ’n rivier op ’n plaas in Vaalbank in die Vrystaat gekry.

Nooddienspersoneel is deur die polisie se duikeenheid na die toneel ontbied.

“Toe ons paramedici by die toneel opdaag, het die polisie reeds die man se lyk uit die rivier gehaal het. Hy was reeds geruime tyd dood,” sê Russel Meiring, ER24-woordvoerder.

Volgens Meiring se inligting het die man Saterdag vermis geraak nadat hy gaan visvang het.

Die saak word ondersoek.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.