Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Midvaal dien klagte teen betogers in

Die Midvaal-munisipaliteit het klagte van kwaadwillige saakbeskadiging by die plaaslike polisie ingedien nadat betogers sy eiendom tydens ’n onlangse protesoptog beskadig het.

Die VF Plus sê in ’n mediaverklaring hy verwelkom dié besluit: “Staats- en private eiendom word beskadig, terwyl die polisie toekyk en nie daadwerklik optree nie.

“Betogers en oortreders is al by verskeie geleenthede geïdentifiseer, maar die polisie het versuim om iemand in hegtenis te neem. Sodoende is die hele regsproses verydel en vandale het skotvry daarvan afgekom.”

Meer oor:  Munisipaliteit  |  Betogers  |  Midvaal
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.