Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Militêre helikopter stort neer, twee ernstig beseer

'n Militêre helikopter het Donderdagmiddag in Centurion naby die Zwartkop-gholflandgoed neergestort.

Volgens Xander Loubser, woordvoerder van die Best Care-ambulansdiens, is twee mense ernstig beseer en sal na 'n hospitaal vervoer word.

Hierdie storie is nog besig om te ontvou. Hou Netwerk24 dop vir meer.

Die foto's van die helikopterwrak is deur Best Care-ambulansdiens verskaf.
Nog 'n foto van die helikopterwrak.
Die ongelukstoneel Donderdag. Foto: Verskaf
Meer oor:  Centurion
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.