Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
KYK: Vragmotors in ligte laaie ná botsing op N1

Die N1 tussen Beaufort-Wes en Drie Susters in die Wes-Kaap was Woensdagoggend vir verkeer gesluit nadat twee vragmotors kort ná middernag reg van voor gebots het. 

Jandré Bakkar, woordvoerder van die provinsiale verkeersdiens, sê vier mense is in die ongeluk dood. 

"Albei vragmotors het na die impak aan die brand geslaan en die ongelukstoneel word nog opgeruim," het Bakker omstreeks 06:00 gesê.

Een baan was teen 06:30 weer oopgestel, maar Bakker sê motoriste moet vertragings verwag.

Bakkar het motoriste aangeraai om die R61 as alternatiewe roete te gebruik.

"Motoriste sal die R61 deur Aberdeen en Graaff-Reinet moet neem, waarna hulle die R63 moet neem sodat hulle weer op die N1 kan kom.

vragmotors
Die vragmotors wat gebots het in ligte laaie.

vragmotors
Vier mense is in die ongeluk dood.

Meer oor:  Vragmotors  |  Botsing  |  Dood  |  Ongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.