Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
N1 gesluit nadat bus omslaan

'n Bus het in die vroeë oggendure van Dinsdag op die N1-hoofweg, sowat 10 km buite Laingsburg in die Wes-Kaap, omgeslaan.

Jandré Bakker, hoof van kommunikasie van die Wes-Kaapse departement van vervoer en openbare werke, het bevestig ses mense is ernstig beseer en na 'n hospitaal in Laingsburg geneem. 'n Vrou is onder die bus vasgekeer en nooddienspersoneel is nog op die toneel.

Die N1 tussen Laingsburg en Touwsriver is vir verkeer gesluit. 

Die oorsaak is volgens Bakker in hierdie stadium nog onbekend.

busongeluk, Laingsburg
Nooddienstepersoneel op die toneel waar ses mense ernstig beseer is en 'n vrou onder die bus vasgekeer is.
busongeluk, Laingsburg
Die bus wat op die N1 buite Laingsburg in die Wes-Kaap omgeslaan het.

Meer oor:  Laingsburg  |  Padsterftes  |  Busongeluk  |  Ongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.