Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
N2 by Botrivier gesluit weens betogings

Die N2 in die Wes-Kaap is Vrydagoggend weer by Botrivier gesluit nadat betogings vir ‘n tweede dag uitgebreek het.

Kenny Africa, Wes-Kaapse verkeershoof, sê die N2 is by Botrivier en Sir Lowryspas in Gordonsbaai se rigting gesluit nadat betogers Vrydagoggend klippe begin gooi het.

Africa het ‘n beroep op motoriste gedoen om alternatiewe roetes soos die R44 te gebruik.

Die polisie en verkeersbeamptes is op die toneel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.