Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
N2 by Plet gesluit ná klipgooiery
Die N2 by Plettenbergbaai Donderdagoggend nadat mense hier begin klipgooi het. Foto: Verskaf

Die N2 by Plettenbergbaai in die rigting van Knysna is Donderdagoggend gesluit nadat mense begin klipgooi het.

Volgens die Plettenberg Bay Crime Prevention Association word verkeer herlei via die lughawepad na Knysna.

Die verkeersirkel by die Shell-vulstasie is steeds oop vir motoriste wat onderweg is in die rigting van die Keurbooms-gebied en Port Elizabeth.

Motoriste word aangeraai om die N2 tussen die verkeersirkel en die deel wat bekend staan as Rasta te vermy.

Meer oor:  N2  |  Knysna  |  Plettenbergbaai  |  Protesoptog  |  Klipgooiery
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.