Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
N2 by Somerset-Wes weer oop vir verkeer

Die N2 by Somerset-Wes in die Wes-Kaap was Maandagoggend weens 'n betoging vir verkeer gesluit, maar is omstreeks 09:30 weer oopgestel.

Volgens Richard Coleman, woordvoerder van die Kaapstad-verkeersafdeling, was daar brande by Hlathi-straat in Asanda Village in Lwandle en die N2 by Broadlandsweg was gesluit. Die verkeersowerhede het ook vroegoggend op Twitter laat weet dat die N2 tussen Hazeldeneweg en Broadlandsweg gesluit was.

Polisielede en verkeersbeamptes was teen laatoggend steeds in die gebied ontplooi.

Grondbesettings in die gebied is 'n deurlopende kwessie.

LEES OOK: Lwandle: Konstruksiegroep ‘teleurgesteld’ oor besetting

N2, lwandle, betoging
Die betogers se eise is op plakkate uitgedruk. Foto: Jaco Marais
N2, lwandle, betoging
Polisielede was nadat die N2 weer oopgestel is vir verkeer steeds op die toneel om die situasie te monitor. Foto: Jaco Marais

Meer oor:  Richard Coleman  |  Kaapstad  |  Brand  |  Versper  |  Bande  |  Kaapstad-Metro  |  Betoging  |  Motoriste
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.