Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
N4-tolroete weer oopgestel

Die N4-hoofweg was vroeg Vrydagoggend weens betogings gesluit, maar is teen 09:10 weer vir verkeer oopgestel.

Die pad tussen Bronkhorstspruit en eMalahleni was gesluit weens betogings naby Vosman.

Motoriste onderweg na eMalahleni is aangeraai om die N12 en dan die R545 in Ogies te neem voordat hulle weer by die N4 kon aansluit.

“Die betogings het vanoggend begin en wetstoepassers is op die toneel om die situasie te monitor,” het Moeti Mmusi, woordvoerder van Mpumalanga se departement van gemeenskapsveiligheid, in ’n verklaring gesê.

Meer oor:  Betogings  |  Verkeer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.