Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Nog Pik-foto’s uit sy kleurryke loopbaan

Pik Botha het ’n lang en kleurryke loopbaan in die politiek en die diplomatieke wêreld gehad. Hier is nog ’n paar foto’s uit sy loopbaan.

Oudpres. PW Botha maak in 1983 op die trappe van die Uniegebou in Pretoria ’n toespraak. Agter hom staan lede van sy kabinet..Foto: Argief
Oudpres. PW Botha (regs) en Pik Botha in 1983 op ’n mediakonferensie van die Nasionale Party.Foto: Argief
Oudpres. FW de Klerk kort nadat hy in Augustus 1989 leier van die Nasionale Party en president van Suid-Afrika geword het, saam met sy vrou, Marike, en Pik Botha. Foto: Argief
Oudminister Pik Botha (middel) stap in 1989 saam met oudpres. FW de Klerk en die destydse Zambiese president, Kenneth Kaunda.Foto: Argief
Pik Botha het in 1996 voor die Waarheids-en-versoeningskommissie in Oos-Londen getuig. Foto: Gallo Images
Meer oor:  Pik Botha  |  Sterfgeval
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.