Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Oppas! Tornado moontlik op pad in Noordwes

’n Waarskuwing is uitgereik oor erge donderstorms met groot haelkorrels, verwoestende winde en die moontlikheid van ’n tornado in Noordwes.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) waarsku dat donderstorms omstreeks 19:00 verwag word met groot haelkorrels en stormsterk wind.

Tokelo Shiloane, voorspeller by die SAWD, het om 18:00 gesê sy kan die donderstorms in Noordwes sien. Dit kan na die noorde uitbrei en later na Ottosdal beweeg. Dit is moontlik dat die storms kan verswak teen die tyd dat dit daar uitkom.

Daar is ook tekens van donderstorms tussen Kroonstad en Bethlehem en tussen Ladysmith en Bethlehem in die Oos-Vrystaat.



Meer oor:  Noordwes  |  Weerdiens  |  Tornado  |  Weer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.