Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Oudgenl. Constand Viljoen sterf

Oudgenl. Constand Viljoen, oudhoof van die weermag en voormalige leier van die Vryheidsfront, is Vrydagmiddag dood. 

Oudgenl.maj. Gert Opperman het teenoor Netwerk24 bevestig Viljoen is omstreeks 13:00 op sy plaas naby Ohrigstad in Limpopo dood. 

Volgens sy seun sal 'n klein, private verassingsdiens net vir die familie te Ohrigstad gehou word. Later, ná die pandemie-situasie, sal 'n gedenkdiens vir vriende gehou word.

Die omstandighede van sy dood is nog nie bekend nie.

Hou Netwerk24 dop vir meer.


Genl. Constand Viljoen
Genl. Constand Viljoen. Foto: Argief
Genl. Constand Viljoen
Oudgenl. Constand Viljoen. Foto: Argief

Meer oor:  Sterf
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.