Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Outa dien klag in teen Eskom se finansiële hoof
Anoj Singh, finansiële hoof van Eskom.Foto: Lisa Hnatowicz

Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het klagte van korrupsie en finansiële wangedrag teen Anoj Singh, Eskom se geskorste finansiële hoof, aanhangig gemaak.

Volgens Ben Theron, Outa se bedryfshoof, was Singh “van onskatbare waarde vir die Gupta-ryk en het hy agteroor gebuig om die pad gelyk te maak vir winsgewende transaksies”.

’n Beëdigde verklaring deur adv. Stefanie Fick, Outa se hoof van regsake, waarin die beweringe teen Singh uiteengesit word, is aan die polisie in Randburg oorhandig.

Hou Netwerk24 dop vir meer inligting.

Meer oor:  Anoj Singh  |  Finansiële Hoof  |  Eskom
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.