Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
2 sterf toe helikopter in rivier neerstort

Twee mense is Maandagoggend dood toe 'n helikopter in die Umgeni-rivier langs die N2 in Springfield in Durban neergestort het.

Shawn Herbst, woordvoerder van Netcare911, sê die vlieënier en 'n passasier is op die toneel dood verklaar.

Robert McKenzie, woordvoerder van die provinsiale nooddiens, het vroeër gesê nooddienste is op die toneel om met die reddingspoging te help.

Daarna is egter verneem dat die slagoffers, twee mans in hul 30's, in die ongeluk omgekom het.

Dit is 'n ontwikkelende storie. Hou Netwerk24 dop vir meer.

Meer oor:  Helikopter  |  Durban
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.