Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Pricasso verf vir Steve

Die Australiese kunstenaar Tim Patch, oftewel Pricasso, wat sy penis as ’n verfkwas gebruik, steek die draak met die sanger Steve Hofmeyr in ’n skildery.

Steve se portret.Foto: Twitter

Pricasso is vanjaar een van die vele trekpleisters op die Love Sex Expo in Oktober in Pretoria. Hy het sy jongste satiriese kunswerk gemaak in ’n “ballsy” (dapper) poging om te wys dat hy nou die “warmste” kunstenaar in die stad is, lui ’n verklaring van die ekspo.

In dié kunswerk het Pricasso vir Hofmeyr só uitgebeeld: Hofmeyr is kaal en hou ’n kitaar in die hand. Hy is gespierd en goed gebou, maar daar is duiwelhorinkies wat by sy kop uitsteek, en onder hom is vlamme.– Netwerk24

Meer oor:  Steve Hofmeyr  |  Verf
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.