Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Qasha’s Nek gesluit weens gure weer

Suid-Afrika en Lesotho het ’n gesamentlike besluit geneem om die Qasha’s Nek-inklaringshawe te sluit weens ongunstige weerstoestande wat veroorsaak word deur hewige sneeuval.

Thabo Mokgola, ’n woordvoerder vir binnelandse sake, sê swaar ontwrigtende sneeuval by die hawe het moeilike omstandighede vir reisigers van albei lande geskep, wat uiters gevaarlik vir almal is.

“In hierdie verband is daar weens die sneeutoestande geen reisigersbeweging nie. Die weerstoestande het elektrisiteitspale laat omval en drade is gebreek.

“Elektrisiteitstoevoer is ontwrig en telefoonlyne is ook af. Eskom is besig om aandag te gee aan die probleem,” voeg hy by.

Meer oor:  Gesluit  |  Lesotho  |  Sneeu
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.