Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
R708 in Vrystaat jaar lank gesluit

Die Vrystaatse departement vir polisie, paaie en vervoer het kennis gegee die R708 tussen Marquard en Winburg is tot Desember vir verkeer gesluit.

Die departement sê die pad is van Maandag vir padwerke gesluit.

Padgebruikers kan die S1619 en S671 as alternatiewe roetes gebruik.

Daar sal volgens die paaiedepartement voldoende kennisgewings en padwerkers wees om die twee roetes aan te dui.

Die pad sal na verwagting tot 15 Desember gesluit wees.

Meer oor:  Padwerke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.