Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
SA Express gehok
’n SA Express Q400. Foto: Argief

Die lugdiens SA Express se vlerke is geknip.

Talle van dié lugdiens se lugvaartbedryfsertifikate is opgeskort asook verskeie ander sertifikate en lisensies, het die Suid-Afrikaanse burgerlugvaartowerheid Donderdag in ’n verklaring gesê.

“Prakties beteken dit dat SA Express van Donderdag 24 Mei af nie meer as lugdiens bedryf mag word nie,” lui die verklaring.

Nege van die lugdiens se 21 vliegtuie se lugwaardigheidsertifikate is ook opgeskort.

“As hy weer dienste wil lewer, moet SA Express heraansoek doen en goedkeuring kry by die al die betrokke partye voordat hy weer as ’n lugdiens sal kan funksioneer.”

Meer oor:  Lugvaart  |  Sa Express
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.