Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
SAL kanselleer ook binnelandse vlugte

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het Dinsdag aangekondig sy binnelandse vlugte kom tot stilstand nadat die nasionale staat van inperking aangekondig is.

Comair en busgroepe het ook Dinsdag aangekondig dat hulle tot stilstand kom tydens die inperking.

Die SAL sê in ’n verklaring dat vlugte van Vrydag 27 Maart tot 16 April gekanselleer is. Binnelandse vlugte sal weer teen 17 April beskikbaar wees.

Die lugdiens het verlede week al sy interkontinentale en Afrika-vlugte tot 31 Mei opgeskort.

Luidens die verklaring sal die lugdiens passasiers help wat hul vlugte wil verander of voor die staat van inperking wil vlieg.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.