Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Sandton, Midrand sonder krag

Groot gedeeltes van Randburg, Midrand en Sandton in Gauteng was Vrydagmiddag sonder elektrisiteit.

Die oorsaak van die kragonderbreking was nie onmiddellik bekend nie. Khulu Phasiwe, Eskom-woordvoerder, het in ’n twiet op sosiale media gesê tegnici sal vasstel hoekom dié gebiede sonder elektrisiteit is.

“Daar is nog nie ’n aanduiding wanneer dit weer herstel sal wees nie,” het Phasiwe in sy twiet gesê.

Meer oor:  Beurtkrag  |  Sandton  |  Midrand  |  Eskom
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.