Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Seun kritiek nadat hy voor skool raakgery is

’n Sesjarige seun is in ’n kritieke toestand in die Mediclinic Vereeniging opgeneem nadat hy Dinsdagmiddag voor sy skool raakgery is.

Die kind is buite die skool in Van Riebeeckstraat deur ’n sportnutsvoertuig omgery .

Paramedici het omstreeks 14:25 op die toneel aangekom.

“’n Klomp mense het saamgedrom waar die kind langs die pad gelê het. Ons personeel het hom ondersoek en bevind dat hy verskeie beserings opgedoen het, sê Russel Meiring, woordvoerder van ER24.

Die bestuurder van die voertuig is nie beseer nie.

Die polisie ondersoek die saak.

Hou Netwerk24 dop vir meer.

Meer oor:  Vereeniging  |  Voor  |  Kritiek  |  Is  |  Nadat  |  Seun  |  Hy  |  Raakgery  |  Skool
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.