Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Seun naby skool raakgery

’n Jong seun is in ’n kritieke toestand in ’n Bloemfonteinse hospitaal nadat hy Woensdag vermoedelik in ’n tref-en-trap-ongeluk beseer is.

Die ongeluk het omstreeks 14:25 in Raymond Mhlabastraat naby die seun (vermoedelik 10 jaar oud) se laerskool gebeur. Sy naam is nog nie bekend gemaak nie.

Nick Dollman, woordvoerder van Netcare911, sê hy het ernstige beserings opgedoen en is in ’n kritieke toestand.

Volgens hom het paramedici die seun op die toneel behandel waarna hy aan ’n ventilator gekoppel is.

Hy is per ambulans na ’n plaaslike hospitaal geneem.

Die polisie en die Mangaung-brandweer-en-reddingdiens was op die toneel.

Meer oor:  Bloemfontein  |  Seun  |  Raakgery  |  Skool
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.