Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Seuns verdwyn op pad om matriekuitslae te kry

Twee matriekseuns wat op 8 Januarie op pad was om hul matriekuitslae by die Hoërskool Sasolburg in die Vrystaat te gaan haal, het spoorloos verdwyn.

Genl. Thandi Mbambo, polisiewoordvoerder, sê die polisie in Zamdela, Sasolburg, vra die gemeenskap om te help om die seuns op te spoor.

Sifiso Simelane (18) en sy vriend, Neo Thabo Mantoro (18), het volgens Mbambo die oggend aan hul onderskeie gesinne gesê hulle gaan skool toe om hul matriekuitslae te gaan haal. Sifiso het ’n grys trui en ’n vlootblou sweetpakbroek met grys tekkies aangehad en Neo ’n blou denim en ’n wit langmouhemp.

Neo Mantoro
Sifiso Simelane

Meer oor:  Vermis  |  Matriekuitslae
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.