Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Simon Cowell breek sy rug
Simon Cowell
Simon Cowell

Simon Cowell (60), bekende televisiebeoordelaar, het sy rug gebreek toe hy 'n ongeluk met 'n elektriese motorfiets in Kalifornië gemaak het.

Hy sou Saterdagaand 'n operasie ondergaan het, berig The Guardian

Cowell se woordvoerder het die media meegedeel dat hy van sy elektriese motorfiets afgeval het toe hy dit in die binnehof van sy huis in Malibu getoets het. "Hy is onder waarneming en ontvang die beste moontlike behandeling."

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.