Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
SKOKVIDEO: Oomblik toe tenkwa in Worcester ontplof

'n Video van die oomblik toe 'n tenkwa Woensdagoggend in Worcester, Wes-Kaap, ontplof het, doen die ronde op sosiale media.

Die tenkwa het Woensdag omstreeks 06:15 ontplof nadat die tenkwa vermoedelik 'n ongeluk gemaak het.

Kapt. Lindikhaya Mkontwana, polisiewoordvoerder, sê die tenkwa het naby die verkeersligte na Zwelentemba aan die brand geslaan.

Bekommerde inwoners het aanvanklik gedink dat daar 'n aardbewing in Worcester was.

Talle paaie is in Worcester is vir verkeer gesluit en motoriste word gemaan om van alternatiewe roetes gebruik te maak, terwyl geboue, ondernemings en motors in die slag gebly het in die brand.

Meer oor:  Worcester  |  Wes-Kaap  |  Motors  |  Ontploffing  |  Tenkwa  |  Brand
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.