Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Skrywer Dot Serfontein sterf
Die skrywer Dot Serfontein.

Die skrywer Dot Serfontein is Vrydagoggend oorlede.

Haar seun, Willem Krog, het dit op sy Facebook-blad aangekondig.

"My ma, Dot Serfontein, is vanoggend in haar slaap oorlede. Sy was 91 jaar oud. Vir die familie het die aarde geskuif, onherroeplik.

"Haar lewe, wat ons kinders was, asook haar kleinkinders, het lengte, breedte, hoogte, tye en ruimte in beslag geneem. Soos sy was, so sal ons haar onthou."

Meer besonderhede oor 'n gedenkdiens sal later aangekondig word.

Haar dogter is die skrywer en digter Antjie Krog.

Hou Netwerk24 dop vir 'n huldeblyk.

Meer oor:  Dot Serfontein
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.