Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Soektog duur voort na man wat in Middelburg-dam verdrink

Die soektog na ’n 30-jarige man wat Saterdag in Middelburg, Mpumalanga, in ’n dam hier onder water verdwyn het, het Sondag voortgegaan.

Volgens Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), was daar teen Sondagmiddag steeds geen teken van die man nie.

Die NSRI skryf in ’n verklaring die nooddienste is Saterdag omstreeks 16:00 na die Middelburg-dam ontbied om na die Malawiese burger te soek wat onder die water verdwyn het.

Volgens die NSRI was die man saam met vriende met ’n boot op die dam. Die man het in die water beland en daar was ’n gespartel voor hy onder die water verdwyn het.

Meer oor:  Nsri  |  Middelburg  |  Mpumalanga  |  Soektog  |  Verdrinking
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.