Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Staatshoofde praat in Pretoria oor Lesotho

Pres. Jacob Zuma sal Vrydag in Pretoria met die staatshoofde van Tanzanië, Namibië, Swaziland en Angola oor die probleme in Lesotho vergader.

Zuma het die vergadering as voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) belê.

Die voortslepende probleme in Lesotho het onlangs vererger toe twee senior weermagoffisiere lt.genl. Khoantle Motsomotso, hoof van die weermag, doodgeskiet het.

’n Verslag van ’n ministeriële feitesending na Maseru, die hoofstad van Lesotho, sal onder meer op die vergadering van die staatshoofde bespreek word.

Dié vergadering sal deur ’n ministeriële vergadering voorafgegaan word.

Suid-Afrika, Angola en Mosambiek het reeds soldate na Lesotho gestuur om die situasie te stabiliseer.

Pres. Jacob Zuma

Meer oor:  Angola  |  Swaziland  |  Tanzanië  |  Namibië  |  Vergadering  |  Lesotho
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.