Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Stryd vir Afrikaans nie 'n regse stryd
Ter Illustrasie

Hoekom vir Afrikaans veg? Dít is die vraag wat dié week, met Internasionale Moedertaaldag, opnuut gestel en beantwoord moet word.

Ons leef immers in ’n tyd van die vrye mark, en solank mense behoefte aan die taal se voortbestaan het, sal hulle hom bly praat, sou jy kon sê.

Met ander woorde, laat Gods water oor Gods akker vloei. As steeds meer studente op Stellenbosch en ander kampusse nie omgee om in Engels te studeer nie, hou op om so oor Afrikaans te wroeg.

Die taal sal vir homself sorg – of nie, whatever. Lees Leopold Scholtz se rubriek hier.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.