Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Taalkenner Van Huyssteen dien nou in ATKV-direksie
Prof. Gerhard van Huyssteen

Prof. Gerhard van Huyssteen, dosent in Afrikaanse taalkunde aan die Noordwes-Universiteit en skrywer van Beeld se weeklikse taalrubriek, is tot die direksie van die ATKV verkies.

Hy kry die portefeulje kultuur en taal. Hy is ook voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se taalkommissie.

Die ATKV se algemene jaarvergadering, wat by die organisasie se Buffelspoort-oord naby Rustenburg gehou word, het JP Landman, politieke en ekonomiese ontleder, tot die direksie herkies vir die portefeulje strategie. Bridgitte Mathews, die huidige ondervoorsitter, is tot die portefeulje finansies herkies.

Meer oor:  Gerhard Van Huyssteen  |  Atkv
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.