Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Taxi ry vrou in Bellville dood

’n Vrou is Dinsdagaand in Bellville, Kaapstad, dood nadat sy deur ’n minibustaxi buite die winkelsentrum Middestad Mall getref is.

Die vrou is glo op ’n voetoorgang in Charl Malanstraat getref naby die Bellville-stasie en oorkant ’n groot taxistaanplek.

Maxine Bezuidenhout, woordvoerder van Kaapstad se verkeersdienste, het bevestig dat die vrou dood is weens die beserings wat sy opgedoen het.

Die taxibestuurder is in verband met die voorval in hegtenis geneem.

Meer oor:  Bellville  |  Kaapstad  |  Taxi  |  Padsterfte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.