Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Toks se ma (79) oorlede

Babs van der Linde, ma van Toks van der Linde, is Vrydagoggend in die hospitaal in Bethlehem in die Vrystaat oorlede.

Toks van der Linde het Vrydag dié foto van sy ma, Babs, op Instagram gedeel.Foto: Instagram

Toks, oudrugbyspeler en sportaanbieder, het Vrydagaand bevestig dat sy ma om 11:15 in die Mediclinic Hoogland dood is. Sy was 79 jaar oud.

Toks het deur die dag foto’s van sy ma op sosiale media gedeel, met die onderskrif: “My pragtige moeder is hemel toe, ek gaan haar so mis.”

Hy het later ook geskryf dat hy “tannie Babs wat almal geken het” baie gaan mis.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.