Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Valskerm-springer beseer tydens parade

’n Valskermspringer is Vrydag hospitaal toe gebring nadat hy tydens ’n uittree-parade by die weermagbasis op Oudtshoorn beseer is.

Brig.genl. Mafi Mgobozi, ’n woordvoerder van die weermag, sê twee valskermspringers het in die lug gebots tydens die parade.

Volgens hom is die beseerde valskermspringer na die Oudtshoorn-hospitaal gebring. Dit blyk egter dat sy beserings nie ernstig is nie.

Geen verdere inligting oor die voorval is bekend gemaak nie.

Meer oor:  Oudtshoorn  |  Parade  |  Beseer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.