Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Verkeer in Wes-Kaap is ‘rustiger’ as in vorige jare

Die verkeer op paaie in die Wes-Kaap is aansienlik rustiger en daar is beslis minder verkeersdruk as gedurende dieselfde tyd vorige jare, sê Jandré Bakker, verkeerswoordvoerder in die Wes-Kaap.

“Dit is moeilik om te sê of dit weens die aangepaste vlak 3 van die nasionale inperking is, en of die feit dat die skole later heropen ’n rol speel. Ons is egter gereed vir die groter verkeersdruk namate mense ná Nuwejaar huiswaarts keer.

“Vakansiegangers wat terugkeer huis toe, word gevra om die padreëls steeds te gehoorsaam en veilig te bestuur.” – Jana Breytenbach

Meer oor:  Wes-Kaap  |  Verkeer  |  Vakansieverkeer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.