Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Verkeer vloei weer ná ongeluk op R21

Verkeer op die R21 naby Pretoria vloei weer in albei rigtings.

Eric Maloka, woordvoerder van die EMS in Ekurhuleni, het gesê die ongelukstoneel net né die St. George-hotel op pad na Pretoria is weer oop en verkeer vloei vrylik in albei rigtings.

Die oponthoud in die Vrydag-spitsverkeer het gebeur nadat ’n taxibestuurder vermoedelik weens ’n gebarste band beheer oor die voertuig verloor en dit gerol het.

Insittendes is op die toneel behandel en dié wat ernstig beseer is, is met ’n noodhelikopter en ambulanse na die hospitaal vervoer.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.