Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Vermiste Amerikaner (37) gekry
Die Pink Ladies se plakkaat van Jenny Jiang. Foto: Verskaf

’n Amerikaanse vrou wat in Kampsbaai vermis geraak het, is opgespoor.

Jenny J. Jiang (37) is Dinsdag as vermis aangemeld. Volgens die polisie is sy die laaste keer op ’n MyCiTi-bus gesien wat vanaf Tafelberg gery het. Sy het om 14:00 by The Bay Hotel in Victoriastraat, Kampsbaai, afgeklim.

Die polisie het Donderdagaand gesê Jiang is in die Seepunt-gebied gekry en vir waarneming na ’n hospitaal geneem.

Geen verdere inligting is bekend gemaak nie.

Meer oor:  Kaapstad
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.