Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Vermiste meisie (4) opgespoor

’n Vierjarige meisie van Mitchells Plain by Kaapstad wat vroeg Sondagoggend vermis was, is ongedeerd gevind.

Volgens die Gangwatch-Facebook-groep het die meisie verdwyn kort nadat haar stiefpa haar omstreeks 08:30 by haar huis in Eastridge “gevat” het. Die stiefpa het glo ’n misdaadrekord.

Haar bekommerde ma het Aqifah se verdwyning by die polisie aangemeld en ’n soektog is geloods.

Lt.kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, het Sondagmiddag bevestig die meisie is opgespoor.

Meer oor:  Mitchells Plain  |  Vermis  |  Misdaad
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.