Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Vlieënier dood in vliegongeluk in suide van Jhb

’n Vlieënier is dood nadat sy ligte vliegtuig Vrydagoggend naby die Southgate-winkelsentrum in die suide van Johannesburg neergestort het.



Nana Radebe, woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, sê die vliegtuig het op ’n oop stuk grond oorkant die sentrum neergestort.

Sy sê die wrak het aan die brand geslaan en die vlieënier is later op die toneel dood verklaar. Daar was geen ander passasiers in die vliegtuig nie, sê Radebe.

Die Burgerlugvaartowerheid het Vrydag nie dadelik op navrae reageer nie.

Meer oor:  Johannesburg  |  Vliegongeluk  |  Vlieënier
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.