Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
NUWE FOTO'S: Vliegtuig val by Wonderboom

'n Vliegtuig het Dinsdagmiddag naby die Wonderboom-lughawe in Pretoria geval.

Nooddienspersoneel is nog op die toneel en dit is nie duidelik hoeveel mense beseer is nie. Een persoon is glo dood.

Hou Netwerk24 dop vir meer.

Die toneel.
Die toneel. Foto: Verskaf
vliegtuig
Die vliegtuig het in 'n veld agter Onderstepoort geval. Foto: Deaan Vivier
vliegtuig
Die wrak. Foto: Deaan Vivier

Meer oor:  Lughawe  |  Wonderboom  |  Pretoria  |  Vliegtuigongeluk  |  Vliegtuig
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.