Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Vliegtuig was in ’n skerp draai voordat Anika (16) val
Hierdie foto van Anika de Beer (16) is geneem toe sy haar eerste solovlug onderneem het. Foto: Verskaf

Die Burgerlugvaartowerheid (BLO) het ’n voorlopige ongeluksverslag vrygestel rondom die vliegongeluk waarin Anika de Beer (16) op 30 Junie in Wonderboom, Pretoria dood is.

Luidens die verslag het Anika geen noodseine uitgestuur of aanmelding gemaak van enige foute met die vliegtuig voor die ongeluk nie.

Volgens die verslag was die vliegtuig kort voor die ongeluk in ’n skerp draai toe Anika beheer verloor het en verongeluk het.

“Dit dui daarop dat die vliegtuig moontlik sy draailimiet oorskry het. Dit het veroorsaak dat die vliegtuig se enjin uitgesny het, die studentvliee¨nier beheer verloor het en die vliegtuig in die rondte begin tol het waarvan sy nie kon herstel nie,” lui die verslag.

Volg Netwerk24 vir meer.

Meer oor:  Burgerlugvaartowerheid (Blo)  |  Anika De Beer  |  Vliegongeluk  |  Draai  |  Skerp
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.