Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Vliegtuigongeluk eis 2 mans
Vliegtuig stort neer naby Hartebeespoortdam
Twee mans is in 'n vliegtuigongeluk naby die Hartebeespoortdam dood. Foto: Verskaf

Die lyke van twee mans, wat sedert Vrydag vermis is, is in die wrakstukke van 'n ligte vliegtuig gekry.

Die vliegtuig het naby die Hartbeespoortdam neergestort. Ross Campbell, woordvoerder van ER24, sê hulle het lede van die soek-en-reddingspan en die polisie bygestaan toe hulle Saterdag omstreeks 12:30 op die toneel aankom.  

Kapt. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder in Gauteng, sê die mans is Vrydag as vermis aangemeld. Hy het verdere navrae na die Burgerlike Lugvaartowerheid verwys. 

Die inligting sal bygewerk word sodra dit ontvang is. 

Meer oor:  Vliegtuigongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.