Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Voetganger dood in kruising gekry

’n Man (30) wat vermoedelik die slagoffer van ’n tref-en-trap-ongeluk was, is dood in ’n kruising in Roodepoort, Johannesburg, gekry.

Volgens ’n verklaring van ER24 het nooddienspersoneel wat na die toneel ontbied is die man in die middel van die kruising van Kilburnstraat en Paul Krugerweg gekry.

Hul pogings om die man by te bring was onsuksesvol en hy is dood verklaar.

“Daar was geen voertuig op die toneel nie en die polisie sal verder ondersoek instel,” luidens die verklaring.

Meer oor:  Roodepoort  |  Ongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.