Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Voormalige SA weermaghoof sterf

‘n Voormalige Suid-Afrikaanse Weermaghoof, genl. Jannie Geldenhuys (83), is Sondagaand oorlede.

Hy was van 1985 tot 1990 hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag onder die regerings van oud.press. P.W. Botha en F.W de Klerk.

Geldenhuys is dood in ’n versorgingsoord in George. Hy het Alzheimer se siekte gehad.

Sy familie reik later vanoggend ‘n verklaring uit.

Genl. Jannie Geldenhuys en sy vriendin Katie Sweeney op sy 80ste verjaarsdag.

Hou Netwerk24 dop vir meer.

Meer oor:  Jannie Geldenhuys  |  Sterfte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.