Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
FOTO'S: Vragmotors bots reg van voor in Dutoitskloofpas

Een mens is Dinsdagoggend dood nadat twee vragmotors naby die ou Dutoitsklooftonnel in die Dutoitskloofpas in die Wes-Kaap in ’n trompop botsing betrokke was. Nog ’n persoon is steeds in een van die wrakke vasgekeer.

Kenny Africa, Wes-Kaapse provinsiale verkeershoof, het gesê die Dutoitskloofpas is tans in albei rigtings vir verkeer gesluit.

Hy het motoriste aangeraai om van alternatiewe roetes gebruik te maak.

Die Hugenote-tonnel is ook weens ’n kragonderbreking vir swaarvoertuie gesluit.

Dutoitskloofpas, ongeluk
Twee vragmotors het Dinsdagoggend reg van voor op die Dutoitskloofpas in die Wes-Kaap gebots.
Dutoitskloofpas
Een persoon is dood en nog een is beseer.
Dutoitskloofpas
Die Dutoitskloofpas was in albei rigtings gesluit en die Hugenotetonnel was weens 'n kragonderbreking toe.
Dutoitskloofpas
Reddingswerkers het meganiese toerusting gebruik om die insittendes wat vasgekeer is los te kry.

Meer oor:  Dutoitskloofpas  |  Ongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.