Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Vragmotors druk motor plat
06 September 2018

’n Man is Woensdagmiddag met ernstige beserings per helikopter hospitaal toe geneem nadat ’n Citi Golf “tussen twee vragmotors platgedruk is”.

Een persoon is Woensdagmiddag per helikopter na die hospitaal geneem ná ’n ongeluk op die N3 waarby drie vragmotors en twee motors betrokke was. Foto: Rescue Care

Die ongeluk was op die N3 in die rigting van Durban en drie vragmotors en twee motors was betrokke.

Die ongeluk het gebeur nadat ’n vragmotor vroeër naby die Hammarsdale-wisselaar aan die brand geslaan het, het Garrith Jamieson, woordvoerder van Rescue Care, gesê.

Volgens Jamieson is drie ander beseerdes op die toneel behandel en na die hospitaal geneem voordat die N3 weer vir verkeer heropen is.

Die man is per helikopter na die hospitaal geneem. Drie ander beseerdes is op die toneel behandel en na die hospitaal vervoer voor die N3 weer vir verkeer heropen is.Foto: Rescue Care
Meer oor:  N3  |  Vragmotors  |  Motorongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.