Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Vrou, 3 kinders sterf in brand

'n Vrou en drie kinders is Dinsdagoggend in 'n brand in Khayelitsha in Kaapstad dood. 'n Man is beseer.

Jermaine Carelse, woordvoerder van Kaapstadse brandweer, sê die stad se reddingswerkers het omstreeks 04:50 Dinsdagoggend 'n oproep ontvang oor 'n brand by 'n woning in Hlomelastraat, Town 2, Khayelitsha.

"Drie brandweerwaens, 'n reddingsvoertuig en 14 brandbestryders is uitgestuur. Die brand is teen 05:20 geblus, maar 'n vrou, twee meisies en een seun was reeds weens rookinaseming dood. 'n Man is met brandwonde in 'n nabygeleë hospitaal opgeneem.

Carelse sê die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.

Meer oor:  Khayelitsha  |  Kaapstad  |  Brand  |  Brandweer  |  Dood  |  Rook
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.